Ek was baie senuwagtig toe ons die blog taak gekry het. Ek het nie geweet wat om te verwag of waaroor te skryf. Ek het baie lank gesit en dink. Vir my was dit in die begin baie moeilik om in Afrikaans te skryf, want ek is nie gewond daaraan nie. Ek het probeer om so min voute as moontlik te maak, so ek was baie teleurgesteld wanneer ek uitgevind het dat ek baie meer voute gemaak as wat ek verwag het.
Na die 2de post het ek besef ek hou eintlik baie van die taak. Terwyl dit baie moeilik vir my was om in Afrikaans te skryf, was dit ook baie pret want dit was iets nuut, en beslis nie iets ek sou op my eie probeer het.
Ek is nog nie seker as ek sal aanhou blog nie. Ek dink ek sal daarvan hou, maar miskien in my moedertaal,want dit sal baie meer maklik wees.
Spinnerakke in my kop
Thursday, 3 October 2013
Wednesday, 25 September 2013
Opvoedkundige skryfstuk
In my lewe is daar vier dinge wat vreeslik
belangrik aan my is. Ek is baie anders as mees meisies my ouderom.
As jy vir hulle moet vra sal hulle miskien
sê die belangrikste ding in hulle lewens is hulle selfoon of hulle kêrel of
iets. Die rede hoekom ek so anders is, is dat as jy vir my moet vra, sal ek vir
jou sê my troeteldiere en my bybel.
My bybel is baie belgangrik omdat ek is
godvresend en prober on die Woord as my grondslag te hou. Natuurlik is my
troeteldere belangrik aan my want ek het gekry toe hulle nog baie klein was. Ek
het ‘n hondtjie, Coco, en twee katte, Joey en Zorro. Coco het haar naam gekry
want sy was amper sjokolade kleur to ons haar gekry het. Toe Joey ‘n katjie was
het hy geskop soos ‘n klein kangaroe, en Zorro lyk nog steed as of hy ‘n masker
dry. Ek voel amper soos ‘n ma wat
kinders groot gemaak het. Ek is baie life vir hulle, my vriende dink partykeer
dat ek mal is want ek ken hulle buie en geluide. Ek sal nie my huis verlaat
voordat ek vir hulle gegroet het.
Ek is seker amper almal het teen minste een
troeteldier in hulle lewe gehad, en kan verstaan hoe ek oor hulle voel.
Sunday, 22 September 2013
Verhalende Skryfstuk
Ek kan steeds nie glo dat ek dit gedoen het nie. Tot dusver
was die grootste mylpaal wat ek in my lewe gehad het om matriek te slaag. Ek
dink die meeste mense dink nie dit is belangrik nie, maar vir my was dit GROOT.
Daar was baie uitdagings langs die pad, en daar was baie kere wat ek was seker
dat dit die einde was, ek was doodseker ek sou dit nie maak nie.
Donderdag die derde van Januarie. Ek kon nie di voorige aand
slap nie. my verstand sou nie rus nie.
Om 06:00 was ek wakker, gewas, alles was klaar gedoen. As ek terug kyk, was dit
'n simpel idee. Want nou dat alles klaar is, het ek niks om te doen nie,
behalwe sit en wag ... en wag ... en wag ... Dit het soos jare gevoel.
Uiteindelik het om middag uur het ek en my pa in die motor geklim en die tien minute
ry begin at vandag soos ‘n oomblik gevoel het.
Teen die tyd dat ek by die skool gekom het al my vriende hul
uitslae gekry het en was besig om te vier. My senuwees was klaar. Ek het reguit
na die tafel to gestapo m my resultate te kry, sonder om te kyk op of praat of
met enige iemand te praat. Ek was
oortuig dat ek gedruip het.
Ek kyk af na my resultate. Al my oë gesien het, was 'bachelors
slaag’. Ek was in ekstase! Ek was so trots op myself dat ek al die
struikelblokke wat gestaan het op my pad oorwin het, en ek was uiteindelik op
pad om 'n onderwyseres te word.
Tuesday, 3 September 2013
Ek en my mondtjie: 'n beskryfstuk
Te sorteer deur die spinnerakke in my kop, jy sal waarskynlik 'n hark of iets noodig. Ek is baie spontane, wat dikwels lei tot berou. Ek is nie die soort meisie wat die kat uit die boom kyk nie. Ek leer nie gou van my foute nie, en party keer maak ek hulle oor en oor en oor.
Maar ek skrik nie vir koue pampoen nie, en ek sal nooit nee sê vir 'n uitdaging nie. As jy sou opgemerk het as jy al ooit tyd spandeer met my, ek is mal oor gesels.Ek kan beslis ‘n hond uit ‘n bos gesels. Toe ek 'n kind was ek dikwels vertel ek was voor op die wa, want ek altyd iets om te sê gehad. Toe ek ouer geword het, het ek op die harde manier geleer dat dit is party keer beter as ek sommige dinge tot myself hou. Dit was beter as om ‘n vuurwarme klap van my ma te kry.
Op skool het ek altyd was in die onderwysers slegte boeke, want om eerlik te wees, ek is en altyd sal wees, 'n chatter boks. As ek nou daaroor dink, ek is baie bang my toekoms klasse te ontmoet. die wiel draai volle sirkel nie is dit? Tot volgene keer!

Friday, 30 August 2013
As ek myself moet bespreek, sal eenvouding defintief nie 'n woord ek wat ek gebruik wees nie.
Ek is 'n negentien jaarige meisie, somige mense dink ek is nog 'n kind.
Ek het nog nooit iet so spesiaal gedon dat dit die moeite werd is om te noem. Soos ek bo genoem het, is ek negentien jaar oud. Is dit nie te verstane dat daar nog 'n miljoen spinnerakke in my kop? Ek dink so.
Bietjie vir bietjie werk ek deur my spinnerakke, maar ek het gehoor dat met ouderdom kom wysheid so ek is in geen haas nie. Ten minste is die deel van wat ek met die res van my lewe wil doen vir my baie duidelik.

Subscribe to:
Posts (Atom)