Te sorteer deur die spinnerakke in my kop, jy sal waarskynlik 'n hark of iets noodig. Ek is baie spontane, wat dikwels lei tot berou. Ek is nie die soort meisie wat die kat uit die boom kyk nie. Ek leer nie gou van my foute nie, en party keer maak ek hulle oor en oor en oor.
Maar ek skrik nie vir koue pampoen nie, en ek sal nooit nee sê vir 'n uitdaging nie.
As jy sou opgemerk het as jy al ooit tyd spandeer met my, ek is mal oor gesels.Ek kan beslis ‘n hond uit ‘n bos gesels. Toe ek 'n kind was ek dikwels vertel ek was voor op die wa, want ek altyd iets om te sê gehad.
Toe ek ouer geword het, het ek op die harde manier geleer dat dit is party keer beter as ek sommige dinge tot myself hou. Dit was beter as om ‘n vuurwarme klap van my ma te kry.
Op skool het ek altyd was in die onderwysers slegte boeke, want om eerlik te wees, ek is en altyd sal wees, 'n chatter boks. As ek nou daaroor dink, ek is baie bang my toekoms klasse te ontmoet. die wiel draai volle sirkel nie is dit?
Tot volgene keer!
Enkele opmerkings:
ReplyDelete1. Te sorteer deur..., jy sal - Om deur die spinnerakke in my kop te sorteer, sal jy...nodig hê.
2. van my foute - deur my foute
3. partykeer - een woord
4. As jy sou opgemerk het- soos jy sou opmerk
5.want ek altyd iets om te sê gehad - want ek het altyd iets gehad om te sê.
6. tot myself - vir myself
7. vuurwarme - vuurwarm
8. het ek altyd was - was ek altyd
9. en altyd sal wees - en sal altyd ... wees.
10. daaroor dink, ek is - daaroor dink, is ek
11. bang my toekoms... - bang om my toekomstige
12. nie is dit? - is dit nie?