Ek kan steeds nie glo dat ek dit gedoen het nie. Tot dusver
was die grootste mylpaal wat ek in my lewe gehad het om matriek te slaag. Ek
dink die meeste mense dink nie dit is belangrik nie, maar vir my was dit GROOT.
Daar was baie uitdagings langs die pad, en daar was baie kere wat ek was seker
dat dit die einde was, ek was doodseker ek sou dit nie maak nie.
Donderdag die derde van Januarie. Ek kon nie di voorige aand
slap nie. my verstand sou nie rus nie.
Om 06:00 was ek wakker, gewas, alles was klaar gedoen. As ek terug kyk, was dit
'n simpel idee. Want nou dat alles klaar is, het ek niks om te doen nie,
behalwe sit en wag ... en wag ... en wag ... Dit het soos jare gevoel.
Uiteindelik het om middag uur het ek en my pa in die motor geklim en die tien minute
ry begin at vandag soos ‘n oomblik gevoel het.
Teen die tyd dat ek by die skool gekom het al my vriende hul
uitslae gekry het en was besig om te vier. My senuwees was klaar. Ek het reguit
na die tafel to gestapo m my resultate te kry, sonder om te kyk op of praat of
met enige iemand te praat. Ek was
oortuig dat ek gedruip het.
Ek kyk af na my resultate. Al my oë gesien het, was 'bachelors
slaag’. Ek was in ekstase! Ek was so trots op myself dat ek al die
struikelblokke wat gestaan het op my pad oorwin het, en ek was uiteindelik op
pad om 'n onderwyseres te word.
Enkele opmerkings:
ReplyDelete1. wat ek was seker - wat ek seker was
2. di voorige aand slap - die vorige aan slaap
3. middag uur - twaalfuur
4. to - toe
5. Al my oë gesien het - Al wat ek gesien het