Ek was baie senuwagtig toe ons die blog taak gekry het. Ek het nie geweet wat om te verwag of waaroor te skryf. Ek het baie lank gesit en dink. Vir my was dit in die begin baie moeilik om in Afrikaans te skryf, want ek is nie gewond daaraan nie. Ek het probeer om so min voute as moontlik te maak, so ek was baie teleurgesteld wanneer ek uitgevind het dat ek baie meer voute gemaak as wat ek verwag het.
Na die 2de post het ek besef ek hou eintlik baie van die taak. Terwyl dit baie moeilik vir my was om in Afrikaans te skryf, was dit ook baie pret want dit was iets nuut, en beslis nie iets ek sou op my eie probeer het.
Ek is nog nie seker as ek sal aanhou blog nie. Ek dink ek sal daarvan hou, maar miskien in my moedertaal,want dit sal baie meer maklik wees.
Ek is bly dat jy van mening verander het na die tweede pos. Dankie vir jou inskrywings, ek het dit geniet om dit te lees!
ReplyDelete