Friday, 30 August 2013

As ek myself moet bespreek, sal eenvouding defintief nie 'n woord ek wat ek gebruik wees nie. Ek is 'n negentien jaarige meisie, somige mense dink ek is nog 'n kind.

 Ek het nog nooit iet so spesiaal gedon dat dit die moeite werd is om te noem. Soos ek bo genoem het, is ek negentien jaar oud. Is dit nie te verstane dat daar nog 'n miljoen spinnerakke in my kop? Ek dink so.

Bietjie vir bietjie werk ek deur my spinnerakke, maar ek het gehoor dat met ouderdom kom wysheid so ek is in geen haas nie. Ten minste is die deel van wat ek met die res van my lewe wil doen vir my baie duidelik.

1 comment:

  1. Enkele opmerkings:

    1. 'n woord ek wat ek gebruik wees nie - 'n woord wees wat ek gebruik nie.
    2. jaarige - jarige
    3. somige - sommige
    4.iet - iets
    5. gedon - gedoen
    6. om te noem. - om dit te noem nie.
    7. spinnerakke in my kop? - spinnerakke in my kop is nie?
    8. ek is in geen haas nie - ek is nie haastig nie.

    ReplyDelete